Titel

Kinders van die duine: die lewe en omgewing van die Kalahari Boesman van weleer

Schrijver
Taal

Afrikaans

Uitgever

Kejafa, Krugersdorp Zuid Afrika 1e druk 2012

Prijs

8,50(Excl. verzendkosten)

Bijzonderheden

Gebonden met gefotografeerde harde kaft 187 pagina's en veel illustraties het boek is in nieuwstaat !

Meer info
AGTERGROND: Hierdie boek is die resultaat van 'n behoefte om hulde te bring aan die Boesmans van die Kalahari asook, om stories uit die skrywer se bewaringslewe oor te vertel aan vriende en familie. Dit gee die boek 'n styl van bedstories met slapenstyd wat hy vir sy kinders sou vertel het wanneer hy van die veld af teruggekom het. As navorser moes die skrywer ook die unieke wetenskaplike geheime wat in die Kalahari opgesluit is, probeer ontrafel. Verder moes hy aan die leser verduidelik onder watter uniek toestande die Boesmans aan die suidpunt van Afrika oorleef het.

AANHALING: "Ek moes gevolglik 'n keuse uitoefen in watter styl die boek geskryf word. Ek het die goue middeweg gekies om die wetenskap as doek te gebruik waarop ek my stories kon skets. Ek het sover moontlik die omgewing waarin die Boesmans in harmonie geleef het probeer skets. Die lywige lyste van dier- en plantsoorte agter in die boek sal voornemende besoekers aan die Kalahari in staat stel om goed voorbereid te wees wanneer hulle die gebied besoek. Ek deel my wedervaringe en as 'n baie lang kampvuurstorie met jou uit my wetenskaplike pen. Ek probeer sover moontlik my stories met goeie foto’s illustreer.

OORSIG: Die boek beslaan 6 hoofstukke met 4 aanhangsels wat die volgende aspekte insluit: Geskiedenis van die Nasionale Kalahari Gemsbokpark, die Boesmans se wonings, die plantgemeenskappe van die Kalahari, asook die unieke plante van die woestyn en ten slotte die Boesmans van die Kalahari en die wereld waarin hulle geleef het. Verdermeer wemel die pragpublikasie met die dierelewe van die Kalahari wat beskryf word: die Kalaharileeu, die gevlekte hiena, bruinna, aardwolf, wildehond, jagluiperd, rooijakkals, Ratel, bakoorvos en nog vele ander soos die gemsbok, eland, blouwildebees en springbok.

Inderdaad, 'n indrukwekkende toevoeging tot jou koffietafel en/of lessenaar ...
Afbeeldingen
Eloff, Fritz ism Toit Kobus du - Kinders van die duine: die lewe en omgewing van die Kalahari Boesman van weleer

Waterman Books Dordrecht

Na betaling ontvangt u goed verpakt en zo snel mogelijk uw bestelling, Bij bestellingen boven de € 50,- betalen wij de verzendkosten (binnen Nederland) Als de boeken niet door de brievenbus kunnen en als pakket verzonden moeten worden via PostNL rekenen wij € 5,-

Vul uw gegevens hieronder in om deze titel te bestellen bij boekwinkel Waterman Books.

Wijzig instellingen
De captcha wordt geladen. Een ogenblik geduld...

Klik op het witte vierkant hierboven

Op het bezoeken van onze website, zo ook het plaatsen van een bestelling, zijn onze Algemene voorwaarden van toepassing.

Registreer u vrijblijvend als koper!

Stuur een e-mail

Wijzig instellingen
De captcha wordt geladen. Een ogenblik geduld...

Klik op het witte vierkant hierboven

  • Alle boeken zijn compleet en verkeren in normale antiquarische staat, tenzij anders beschreven. Kleine onvolkomenheden, zoals een ingeplakte ex-libris of een naam op het schutblad, zijn niet altijd vermeld
  • U handelt deze order direct af met Waterman Books
  • Na uw bestelling ontvangen u en Waterman Books een bevestiging per e-mail. In de e-mail staan de naam, adres, woonplaats en telefoonnummer van Waterman Books vermeld
  • De Koper betaalt de verzendkosten, tenzij anders overeen gekomen
  • Waterman Books kan betaling vooraf vragen
  • Boekwinkeltjes.nl probeert Kopers en Verkopers tot elkaar te brengen. Boekwinkeltjes.nl is echter nimmer partij bij een overeenkomst die gesloten wordt tussen Koper en Verkoper door gebruikmaking van de site. Als u een geschil hebt met één of meer gebruikers, dient u dit zelf op te lossen. U vrijwaart Boekwinkeltjes.nl van enigerlei vorderingen, aanspraken op schadevergoeding en dergelijke, verband houdende met dergelijke geschillen.

7,3 miljoen boeken

Gebruikt en tweedehands

11200 boekwinkels

Antiquariaten en particulieren